Jana Kramer

Jana Kramer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jana Rae Kramer
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jana Kramer (gebore 2 Desember 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Spring Breakdown (2009) en in die televisiereekse One Tree Hill (2003), Entourage (2004), en Friday Night Lights (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy